Jay En Lianie Lyrics

Jay En Lianie - Saam Is Ons Beter Lyrics

Saam Is Ons Beter Lyrics by Jay En Lianie has 207 views.
Below you can play Saam Is Ons Beter video, browse another Jay En Lianie lyrics.

Rate: 1 2 3 4 50 Votes
Jay En Lianie Saam Is Ons Beter Lyrics

Send “Saam Is Ons Beter” Ringtone to your Cell
[Jay]
Die lewe het sy wilde paaie met jou
Geloop deur die storms deur storms tot nou
Maar ek weet ek is nou veilig by jou

[Lianie]
En nou't ek geleer wat jy se is jou woord
Se weer die woorde, ek speel die akkoord
En ek weet, ek is nou veilig by jou,

[Koor]
Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

[Jay]
Wat sal die wyser van tyd oor jou hou
Sal hy jou uitvra oor wat jy nog wou
Sal hy weet ek wil nie meer sonder jou

[Lianie]
Want deur al die twyfel sal ek vir jou wys
Ek los my spore, want jy word my huis
Jy sal weet, ek wil nie meer sonder jou,

Jay En Lianie Saam Is Ons Beter found on http://batlyrics.net/saam_is_ons_beter-lyrics-jay_en_lianie.html

[Koor]
Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

[Brug]
Al die nagte sonder jou
Al die nagte sonder jou
Jy weet jy hoort by my of ons altwee saam
Los jou verlede ek sal jou daar kry

[Koor]
Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

Embed code
Subscribe to Jay En Lianie RSS and get new Jay En Lianie lyrics as soon as song released!

Before we do this, who are you?

or