Christian Prayer Lyrics

Christian Prayer - GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET Lyrics

GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET Lyrics by Christian Prayer has 85 views.
Below you can play GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET video, browse another Christian Prayer lyrics.

Rate: 1 2 3 4 50 Votes
Christian Prayer GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET Lyrics

Get “GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET” Ringtone
Genade onbeskryflik groot het
U aan my bewys:
verlore seun n wegloopkind
weer in die vaderhuis !

Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake rel.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.

Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.

Christian Prayer GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET found on http://batlyrics.net/genade_onbeskryflik_groot_het-lyrics-christian_prayer.html

Genade onbeskryflik groot:
daars fees, ek is weer tuis!
U Seun bring myverlore mens
weer na die vaderhuis.

En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.

Embed code
Subscribe to Christian Prayer RSS and get new Christian Prayer lyrics as soon as song released!

Before we do this, who are you?

or